-
-
Skenk ‘n Boek Projek 2011 skop af: 1000 Bybeldagboeke word in 30 dae
Op 31 Oktober 2011 skop die jaarlikse Skenk ‘n Boek projek weer af! Carpe Diem Media in samewerking met Solidariteit Helpende Hand het laasjaar honderde lewens verander deur Bybeldagboeke uit te deel aan behoeftiges in Suid-Afrika. Dié jaar beoog hulle egter om een duisend boeke in dertig dae in te samel! ingesamel!
-
40 woorde: nuwe boek en welsynsprojek uit die hart van Susan Coetzer!
40 Woorde is ʼn inspirerende geskenkboekie en bevat die 40 hartswoorde wat Susan se lewe nog die meeste aangeraak en beïnvloed het. Elkeen van hierdie woorde word geïllustreer met ‘n skets wat Susan self geteken het.
-
’N NUWE JY™ 2011
As jy opsoek is na ‘n manier om gewig te verloor, gesond te leef en sommer weer goed te voel oor jouself, hoef jy nie verder te soek nie! Jou kans op ‘n NUWE JY is net een inskrywingsvorm ver …
-
Finesse gaan digitaal!
Skuif voor jou rekenaar in en verlustig jou in die virtuele bladsye van jou voelgoed tydskrif. Dis asof jy dit in jou hand vashou, advertensies en al!
-

-
Finesse Junie
EKSKLUSIEF! – Hoe Nadia Beukes weer haarself gevind het. Kliek hier om FINESSE se voelgoed webtuiste aanlyn te besoek! -
Finesse
EKSKLUSIEF! – Die sjarme van Carike. Kliek hier om FINESSE se voelgoed webtuiste aanlyn te besoek! -
Finesse
EKSKLUSIEF! – ontmoet Nico en Christi se baba! PLUS: Sien, hoor, voel die hemel NOU!

-
www.voelgoed.co.za
Kry jou gunsteling artikels op www.voelgoed.co.za. Ons kyk na Cindy Nell se baba-foto's en Elsabè Daneel deel haar skoonheidsgeheime. Kom kyk ook na ons oulike dekor artikels. -
www.voelgoedwinkel.co.za
Besoek jou aanlyn-winkel vir winskopies soos 50% afslag op Jaco Thom se God se Storie en Hettie Britz se steeds gewilde Kweek Kinders met Karakter. Almal het soms `n hupstoot nodig, en kry daarom ook 1001 Bybel Beloftes vir elke behoefte, propvol stukkies inspirasie wat jy sommer in `n drafstap kan gryp.




